"Ek voel baie meer gemaklik nadat ek 20kg verloor het"


SEATTLE website template

Ek is baie dankbaar vir al die kennis wat Antoinette by Eat For Life my geleer het en nog gaan leer. Daar is baie ongesonde keuses wat ek vir altyd sal uitsny uit my dieet, en vir daardie rede het ek ook baie meer gesonder keuses aangeleer waarvan ek nie voorheen bewus was nie.

Ek voel baie meer gemaklik nadat ek 20kg verloor het en sien daarna uit om nog verder te gaan. Ek geniet dit vreeslik baie om gesonder te eet, en behalwe dat die gewigsverlies my goed laat voel, voel ek ook baie goed deur beter en gesonder keuses in my dieet in te sluit.

Baie dankie Antoinette en Eat for Life wat saam my hierdie paaitjie stap om my die nodige kennis en insigte gee om my doelgewigte bereik!!!

Leila Gouws